Pieter Goosen
Geestelike sanger en saksofoonvirtuoos
Geestelike sanger en instumentalis.
Pieter se albums
Pieter Goosen die mens
Pieter Goosen is op 5 April 1948 in Witbank gebore. Sedert sy sesde jaar neem hy reeds musieklesse, en bemeester mettertyd die klarinet, saksofoon en 'n verskeidenheid klawerinstumente. Hy slaag op 'n jong leeftyd sy finale musiekeksamen van die le�rorkes en bedryf later 'n musiekskool. Pieter was baie jare lank 'n permanente lid van le�rorkes. Mettertyd het Die Here hom ook geroep om sy talente in 'n getuienisbediening te begin aanwend. Die roeping het hom so aangegryp dat hy vandag slegs geestelike musiek maak.
Kom verlustig jouself in die keur van geestelike musiek.
Hoor meer van Jesus Christus, ons lewende Verlosser!
Vervul jou honger siel met salwende musiek wat jou en jou Skepper weer naby mekaar gaan bring.
Verskie laserplate en kasette beskikbaar!
Produksies by Pieter self of by Woord en Klank 0125431586 beskikbaar
Bespreek Pieter vir jou geleentheid of skakel hom om jou laserplaat of kasset te bestel.
Klik hier vir 'n voorsmakie van sy musiek.
Moenie wag nie: Jou siel is t� kosbaar
Skakel Pieter by
Faks 086 683 7353
Vir navrae of besprekings per epos, klik hier